Author: Mitch Kalp

image_pdfimage_print
AllePaaieLeinaJesus

Alle Paaie lei na Jesus: Die wet in Handelinge

Alle Paaie lei na Jesus: Die wet in Handelinge – Adrio König

3.4 Die wet in Handelinge

Noudat ons na Jesus se houding teenoor die wet gekyk het, gaan ons kyk na die wet in Handelinge. Ons is nie altyd so goed bewus daarvan nie, maar in Handelinge is die wet die eintlike strydpunt.

‘n Nuwe Kategismus: Vraag 3

The vigor of our spiritual life will be in exact proportion to the place held by the Bible in our life and thoughts – George Müller

 

‘n Nuwe Kategismus: Vraag 3

Vraag: Hoeveel persone is daar in God?

Is jou kerk ‘n erdepot of mikrogolf?

 “There is no worse screen to block out the Spirit than confidence in our own intelligence.” –Johannes Calvyn

 

Is jou kerk ‘n erdepot of mikrogolf?

Dr Tejado W. Hanchell is die Algemene Sekretaris en Internasionale Direkteur van Youth & Young Adult Ministry.  Hy het hierdie interessante artikel geskryf.

 

‘n Mikrogolf is goed vir baie dinge – veral gemak. Die mikrogolf het ook baie nadele. Hy glo ons moet probeer om ‘n “erdepot-kerk” in plaas van ‘n “mikrogolf-bediening” te wees. Hoekom?

Hemel op aarde

Apply yourself wholly to the Scriptures, and apply the Scriptures wholly to yourself – J. A. Bengal

 

Hemel op aarde

Die seënuitsprake van Jesus in Matteus 5:3 – 12 het ‘n enorme rol in die kerk se denke gespeel – beide ten opsigte van Jesus en ook oor Christelike etiek en waardes. Verskillende mense lees hierdie seënuitsprake op verskillende maniere:

image_pdfimage_print