Henri Nouwen se visie van die kerk
Christianity is one beggar telling another beggar where he found bread – DT Niles Teoloog van Sri Lanka
Henri Nouwen se visie van die kerk
Henri Nouwen se visie van die kerk:
Diegene wat op die rand van die samelewing woon, staan sentraal in die kerk – en dit is soos dit behoort te wees. Lidmate van die kerk word opgeroep om na die rante van ons samelewing te gaan. Die haweloses, die wat honger het, kinders sonder ouers, mense met VIGS, ons broers en susters wat emosioneel versteurd is – hulle verdien ons eerste aandag.