Jesus offer sy liggaam op
“If there were no God, there would be no atheists.” – G. K. Chesterton
Jesus offer sy liggaam op
Henri Nouwen was ‘n bekende akademikus. Hy het onder ander poste by Harvard en Yale beklee. Hy verlaat die akademiese lewe om in die L’Arche-gemeenskap naby Toronto te gaan bly. Hier woon fisies normale en mense met fisiese gestremdhede saam – hulle deel hulle lewens.