Aborsie: Aborsie in Antieke Tye
Aborsie: Aborsie in Antieke Tye – Coen Slabber
[Aborsie = uit Latyn – ab – weg; oriri – gebore word.]
In die vorige artikel het ek ʼn algemene inleiding oor die onderwerp gegee. Nou kyk ons na aborsie in antieke tye. In ons volgende artikel gaan ons kyk na wat die Bybel oor aborsie sê. In hierdie artikel is daar dus nie verwysings na Bybelverse nie. Dit kom volgende.