Category: 1 Johannes – Bybelstudie reeks deur Prof Francois Malan
Lukas is eintlik die enigste Evangelie wat die hemelvaart van Jesus beskryf. In Hand. 1:9-12 brei Lukas daarop uit met meer besonderhede. Johannes eindig met Petrus wat by die see van Tiberias deur Jesus in sy amp herstel is en...
Lewe in God en Jesus (5:20-21) 5:20 ‘En ons weet dat die Seun van God gekom het…’ dit is die derde keer dat Johannes skryf: ‘ons weet,’ ons is seker. ‘En’ volg op 19b: ‘die hele wêreld lê in die...
Lewe sonder sonde (5:18-19) 5:18-20 Dwarsdeur die brief het Johannes geskryf wat die regte fondament vir die Christus-gelowige se lewe is: die regte lewenswyse voor God, die regte geloof in God, en die regte omgang met mense. Daarom sluit hy...
Gebedsverhoring (5:14-17) 5:14 Die sekerheid van ons saligheid (v13) gee vrymoedigheid teenoor God. In 2:28 is verwys na vrymoedigheid met die wederkoms; 4:17 op die oordeelsdag. Die hede is egter nie uitgesluit nie. Die vrymoedigheid wat ons nou reeds het...