Die Eerste Brief van Johannes: Die tweed vereistes vir kinders van God – wees gehoorsaam (3:10-24) – Francois Malan
Gehoorsames het mekaar lief (3:10-13) 3:10 In 3:4-9 is sonde teenoor reg lewe gestel. Hier wys hy dat geregtigheid uitgespel word in terme van gehoorsame liefde en dat die gebrek aan liefde sonde is. ‘Hieraan (wat in verse 4-9 gesê...