Die Eerste Brief van Johannes: Lewe as kinders van God (2:28-5:13) – Francois Malan
Nadat die eerste hoofdeel die belangrikheid van ‘n lewe in die lig onderstreep het, teenoor die dwalendes en hulle onetiese optrede wat uit ‘n valse geloof oor Christus spruit (1:5-2:29), konsentreer die tweede hoofdeel op die ontwikkeling van die gelowiges...