2 Johannes – Lewe in waarheid en liefde: Praktiese aanwysings (verse 9-11) – Francois Malan
9 ‘Elkeen wat nie bly by die leer van Christus nie, maar ‘vooruitgaan,’ het God nié;…’ Die eienaardige figuurlike gebruik van die woord ‘vooruitgaan’ word waarskynlik deur die dwaalleraars gebruik, met hulle sogenaamde meerdere kennis en progressiewe insig, dat hulle...