3 Johannes – Christelike gasvryheid (vervolg) – Francois Malan
10 Die oudste belowe dat hy die gemeente persoonlik kom besoek oor die optrede van Diotrefes. Hy wys op vier verkeerde optredes van Diotrefes wat hy tot verantwoording gaan bring; dit behels (i) ‘bose woorde’ – hy het ‘n kwaadwillige...