Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
‘n Leser vra: Boodskap Teks:1) Hoeveel keer kom die woord “Goedertierenheid” in die Bybel voor?2) Wat is die boodskap van God se Goedertierenheid? Antwoord Dr Johann Voges ant woord: Die woord “goedertierenheid” is ‘n leenwoord uit ‘middel Nederlands” wat veral...
‘n Leser vra: Die slaaf se regteroor is afgekap. Kan mens ‘n simboliese betekenis aan die feit koppel dat dit ‘n “oor” was? Daarom beteken dit dat oorhaastige optrede maak dat die aanhoorder nie gaan hoor wat jy sê nie?...
‘n Leser vra Wie het uit die venster geval ; Eutigus of Neanias Antwoord Dr Johann Voges antwoord: Die aanhaling wat ek vir jou hier weergee, is soos wat die in die Boodskap 2008 vertaling Handelinge 20:9 – 12 vertaal...
‘n Leser Vra Mense sê dikwels oor iemand wat baie siek is “ek spreek lewe oor so of so” of ek spreek die bloed van Jesus oor so of so” Ek ervaar dan ervaar n hoë mate van ferme uitdaging...