Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
JAN VRA Daar word die afgelope tyd baie gemaak van sogenaamde “soul ties” (dalk “sielsbande” in Afrikaans?). Die bewering is dat ’n mens positiewe of negatiewe sielsbande met ’n ander persoon kan hê en dat sielsbande dus ’n positiewe of...
God se openbaring deur die profete. Moses kan beskou word as die eerster van die Ou Testamentiese profete deur wie God sy wil duidelik aan Israel bekendgemaak het.Na hom kom ‘n lang ry van profete wat uitverkore werktuie was om...
HOOFSTUK 1 (vervolg) Die openbaring van God in die Skrif. Die hele Bybel is gegrond op die feit dat God spreek en dat God se spreke bedoel is om deur mense aangehoor en gehoorsaam te word. God is die Almagtige...
HOOFSTUK 1 (vervolg) GOD SE WIL GEOPENBAAR. God se openbaring aan Israel en die profete Teen 2000 v.c. het God ‘n verbond gesluit met Abraham en hom na die beloofde land laat trek. Met Abraham het God Hom op...