Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Willie vra: Kan u my help om 2 Petrus 1 beter te verstaan asseblief? “Sy Goddelike krag het ons alles gegee wat ons nodig het om te leef en om Hom te dien “ Om Hom te dien kan seker...
Jan vra: In Johannes 9:3 maak Jesus ‘n opmerking wat ek nie verstaan nie. Hy sê: “Hy het nie gesondig nie, en sy ouers ook nie; maar die werke van God moet in hom openbaar word”. Met ander woorde hier...
Jan vra: In 1 Tim 4: 1- 5 verwys Paulus na die afval van die laaste dae en in vers 3 sê hy: “wat verbied om te trou en gebied dat die mense hulle moet onthou van voedsel wat God...
‘n Leser vra: Ek het ‘n navraag in die Mediasentrum gekry oor “Generational Curses”. Ek weet nie eintlik hoe om dit te vertaal nie – Oorgeërfde vervloeking? Vraag: As alles die heeltyd verkeerd loop en niks ooit wil uitwerk nie...