Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Jan vra: Mattheus se boek is vir die Jode geskryf op ‘n tydstip toe die heidene volgens Efesiërs 2: 12 nog uitgesluit was, soos Paulus dit stel: vervreemd van die burgerskap van Isarael en vreemdelinge ten aansien van die verbonde...
Thelma vra: Daar is mense in ons gemeente wat in sonde saambly. Hulle is in ons selgroep. Ek voel nie gemaklik daarmee nie, want dit is sonde. Hoe/wat sê ek vir hulle? Daar is ook van die gemeentelede wat op...
Christo vra: Ons dien nie ‘n Drie-enige God nie (Vader, Seun, Heilige Gees), maar ‘n Twee-enige God (Vader, die Skepper en sy Seun, Jesus). Die Heilige Gees is hulle Gees (Vader en Seun s’n) wat in dié woon wat God...
Jan vra: Mattheus 8 vanaf vers 5 vertel die verhaal van die Hoofman van Kapernaum met so groot geloof dat selfs Jesus verbaas was daaroor. Hy sê: Voorwaar Ek sê vir julle , selfs in Israel het Ek so ‘n...