Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Andre vra: Stem u saam met die volgende stelling wat ek maak? BOONTOE EN VORENTOE (Die kern van die evangelie opgesom in twee woorde). ‘n Kenmerk van die tyd waarin ons leef is dat alles bevraagteken en verklaar moet word...
Jan Smith vra: In Genesis 24:2 sê Abraham vir sy dienaar: “Lê tog jou hand onder my heup (3) dat ek jou kan laat sweer by die Here … “. In Job 40:2 staan daar: “Gord tog jou heupe soos...
Gideon vra vanaf Facebook Wat is die betekenis daarvan dat Jesus in ‘n nuwe graf begrawe is volgens Matteus 27:60 en Lukas 23:53 Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Johannes 19:41 beklemtoon dat daar niemand anders nog ooit in die nuwe...
Pine vra: Psalm 22 – is dit van toepassing op Jesus se lewe? En waar in die Nuwe Testament is kruisverwysings? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: In die Nuwe Testament is die bekendste verwysing na Ps 22 die aanhaling...