Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Christel vra: Ek het ‘n worsteling met God se Orde in die Huwelik. Volgens my (as ek dit met ‘n sambreel kan voorstel). Is God die “sambreel” . Dus God eerste, DAN die man (as “provider & protector”), dan die...
Willie vra: In Openbaring verskyn ‘n Engel aan Johannes en openbaar baie dinge wat soms moeilik verstaan word. Daar word in Hoofstuk 20 tot 22 geskryf van die eerste opstanding / die tweede dood / die laaste oordeel en ‘n...
Willie vra: In ons geloofsbelydenis staan “om te oordeel die wat nog lewe en die wat reeds gesterf het” My vraag is: Ons glo dat geredde mense na die Paradys (na Jesus) gaan na die dood en die ongereddes na...
Marthie die ou testamentierse se verbod van eet van sekere vleise word vervang in nuwe testament deur seen uit te spreek oor daardie voedsel, kan u vir ons daar die vers gee asb Antwoord In Handelinge 10 lees ons van...