Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Peter vra: Vraag: God het die liefdesverhouding tussen ’n mens se meisie / verloofde / vrou bewerk, maar daar sal toetse wees om hierdie verhouding sterker te maak. Ek het dit verlede week êrens gelees in die 1933/1953-Afrikaanse Bybel, maar...
Irma vra: Ek bid dat ek woord kan kry oor my bediening. Hoe weet ek dat op papier is wat Vader van my verwag. Hoe begin jy sonder finansies om jou as persoon op te skerp om die Bybel beter...
Chris vra: Na aanleiding van Luk 19:17 i) is daar vlakke van beloning in die hemel of pyninging in die hel op grond van ’n mens se gedrag hier op aarde. ii) Is daar groot en klein sondes wat beteken...
Sannie vra: a) In watter boek in die Bybel kom die woord GELOOFSEKERHEID die meeste voor. b) Die DIE BOEK VAN DIE LEWE, hoeveel keer kom dit voor in die Bybel. c) Hoeveel keer sal jou naam uitgewis word uit...