Was Jesus deel van die drie-eenheid toe hy mens was op aarde?
Was Jesus deel van die drie-eenheid toe hy mens was op aarde? – Kobus Kok
Jan Smith vra:
Was Jesus deel van die drie-eenheid toe hy mens was op aarde? Hoe presies is Jesus God?
Jan Smith vra:
Was Jesus deel van die drie-eenheid toe hy mens was op aarde? Hoe presies is Jesus God?
Ronel Pistorius vra:
“Kan iemand asseblief vir my verduidelik wat is die verskil tussen die “indwelling of the Holy Spirit” en “being filled by the Holy Spirit”? Is daar ‘n verskil?” |
Jan Smith vra:
Na aanleiding van die artikel “Bid en omval” het ek verneem oor iets wat die Kundalenigees genoem word wat sogenaamd die plek van die Heilige Gees inneem en mense so verlei. Wil graag verneem wat die omvang van hierdie verleiding is, asseblief?
Annalie vra:
Ek was gister by ‘n dames byeenkoms waar iemand vir my gebid het. Sy het gebid en my liggies agtertoe gestamp. ‘n Ander person het vir my gevang en op die vloer laat lê. Ek kan nie verduidelik wat in die tyd met my gebeur het nie, maar wil weet of dit tot God se eer strek. Ek is in ‘n baie konserwatiewe kerk en ken nie hierdie manier van bid nie, ook nie om in tale te praat nie.