Ongesuurde brood in antieke Israel
Ongesuurde brood in antieke Israel – Coen Slabber
Vraag:
Susan Barnard vra:
Ek wil graag ‘n brood resep hê wat hulle in die Bybel se tyd gebruik het vir ongesuurde brood. Kan julle my dalk help asseblief.
Vraag:
Susan Barnard vra:
Ek wil graag ‘n brood resep hê wat hulle in die Bybel se tyd gebruik het vir ongesuurde brood. Kan julle my dalk help asseblief.
Hannelie vra:
Ek wil graag weet wanneer gebruik jy tydens ‘n gesprek met iemand die woorde: God, Vader, Here, Jesus, Jesus Christus?
Loraine vra:
Ek wil graag weet in Lukas 23 vers 42 lees ons van die een kwaaddoener wat aan Jesus sê om aan hom te dink in Sy koninkryk. Jesus het hom geantwoord en gesê voorwaar Ek sê vir jou dat jy vandag saam met My in die Paradys sal wees. Kan ek dit so verstaan dat Jesus toe Hy sy asem uitblaas na die Paradys gegaan het, m.a.w Sy Siel het opgegaan na die hemel of dan die Paradys. Wat ek ook raak lees is dat die man van Jesus se koninkryk praat en Jesus van die Paradys. Ek sal dit waardeer as iemand my in geheel kan verduidelik van Jesus se woorde van Paradys en dan was Hy in die graf en het weer na die 3de dag opgestaan en het opgevaar na die hemel.
Jan Smith vra:
In Efesiërs 5:28 – 29 die volgende: Mans moet hulle eie vroue liefhê, want dan het hulle hulself lief. Niemand het nog sy eie vlees gehaat nie maar hy koester dit ens net soos die Here die gemeente. Dan sê Paulus ons is lede van Sy liggaam, en vlees van Sy bene. Net soos in Korintiërs waar hy sê ons is die liggaam van Christus. Dan volg hy met: Daarom moet die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle twee sal een vlees wees. Vraag: Hoe bring Paulus die twee goeters bymekaar, asb? |