Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Die Tien Gebooie as hoofwet – Francois Malan
Jan Smith vra:
Die tien gebooie blyk vir my die “Hoofwet” te wees terwyl die ander by-wette en/of regulasies is wat die dag tot dag gedrag en lewenswandel van Israel gereël het. Ek verwys hier na die seremoniële wette, die morele wette en juridiese wette soos mens dit kry in Eksodus en Levitikus —- of vorm hulle almal saam die Wet van Here?
Is Paulus ‘n vals apostel – Francois Malan
Cobus vra:
Ek het n dokument op truthseekers.co.za gekry wat vir Paulus heeltemal verwerp en sê dat hy n valse apostel was wat homself aangestel het. Die dokument se naam is The shocking truth en is by hulle download gedeelte. Sulke dinge verwar mens partykeer baie en ek sal graag julle opinie oor dit wil hoor.
Is die heidene aandadig aan die kruisiging van Jesus? – Francois Malan
Vraag:
In Jesaja 53: 12 word gesê : Daarom sal Ek Hom ‘n deel gee onder die grotes en met magtiges sal Hy die buit verdeel; omdat Hy sy siel uitgestort het in die dood en saam met die oortreders getel was, terwyl Hy tog die sonde van baie gedra en vir die oortreders gebid het. (OAV)
Die feit dat baie gebruik word en nie almal nie gee aanleiding tot die volgende vraag:
Is die heidene aandadig aan die kruisiging van Jesus?
Die dra van ‘n Hoofbedekking – Kobus Kok
Mynie vra:
Wat is die rede vir die Hooftooisel wat mans en vroue oor hul hoofde gegooi het. word dit vandag nog gebruik?