Ou en Nuwe Apostels
Ou en Nuwe Apostels – Francois Malan
Vraag
Theo vra:
Is daar ‘n wesenlike verskil in die leringe van die Ou en die Nuwe Apostel kerke ? Of is dit maar basies dieselfde?
Vraag
Theo vra:
Is daar ‘n wesenlike verskil in die leringe van die Ou en die Nuwe Apostel kerke ? Of is dit maar basies dieselfde?
Andre vra:
in Johannes 21:15 vra Jesus vir Petrus 3 maal of hy Hom liefhet. Volgens n Baptiste Pastoor het Petrus die eerste maal gesê ” nee” ek het U nie Agape lief nie. Die 3de maal het Jesus sy standaard verlaag en gevra of hy hom filia liefhet, waarop Petrus ja geantwoord het. ( volgens die Grieks). As dit dan so is, hoekom is dit nie so in ons Bybels en in die Boodskap nie
Petro vra:
Daar gaan nou gerugte rond dat ook van die Christelike gelowe nou die Drie-eenheid, die geboorte en die opstanding van Jesus bevraagteken. Is dit waar en as dit nie die geval is nie waar kom die gerugte vandaan?