Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Sannie vra:a) In watter boek in die Bybel kom die woord GELOOFSEKERHEID die meeste voor. b) Die DIE BOEK VAN DIE LEWE, hoeveel keer kom dit voor in die Bybel. c) Hoeveel keer sal jou naam uitgewis word uit die...
’n Leser vra: Ek het ’n gay pastoor,. Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Oor die gay pastoor: Die debat oor gays is baie sensitief. Die Bybel (Ou en Nuwe Testament – in die Nuwe Testament met name Paulus)...
Vraag Suzette vra: Die Bybel sê waar daar 2 of meer saam bid, daar is Ek. Dat God is daar as twee of meer saam bid. As dit jy alleen is, word die boodskap nog as ‘n gebed opgestuur deur...
Vraag Maude vra: Salomo: In die Etiopiese Kebra Nagast word in detail beskryf dat die koningin van Skeba ‘n seksuele verhouding met Salomo gehad het, iets wat ek nêrens in die Bybel raakgelees het nie. Antwoord Prof Jan van der...