Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
‘n Leser Vra, Ekt n rukkie gelede gelees: “moenie na die weer kyk nie”. Het nagelaat om die teks neer te skryf. Dis nie Pred 11:4 nie. Kan u help asb? Antwoord Dr Johann Antwoord Die enigste gedeeltes in die...
Hoe weet ‘n mens of iemand die Heilige Gees ontvang het of nie; kom ons probeer om die vraag eerder te formuleer in die streking van Paulus se bedoeling met 1 Korintiërs 12 – 14 … wat verwag ek moet...
1 Korintiërs 1231 – 14 1 ʼn Allerbeste ‘boere’Raat Johann Voges 2020 Die heel beste ‘boere’raat om grendeltyd gesond enduit mee te deurleef en agterna in die onderstebogeit van ons wêreld weer sinvol te begin leef daarvoor is daar basies...
Skriflesing Job 23 1 – 17 Die Boodskap, CUM Boeke 1Job het gereageer op wat Elifas te sê gehad het. Hy het gesê: 2“Ek wil vandag weer kla. Ek is nog steeds opstandig omdat ek swaarkry. Ek kreun van swaarkry....