Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Vraag ‘n Leser vra Waar in die Bybel staan die woorde: As die Here dan vir my Here gesê het….. Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Ps 110:1; Mat 22:44; Mk 12:36; Dit is dus ‘n Nuwe Testament aanhaling...
Vraag ‘n Leser vra: Iewers is n persoon in die Bybel ‘n naam gegee wat beteken “Ek het jou van God Gebid” Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Lees die hele 1 Samuel 1 vir die agtergrond van 1 Samuel 1:20:...
Vraag ‘n Leser vra Waar staan dit dat twee kinder die name wat plunder en roof moet wees Antwoord Prof Francois Malan antwoord Die 2020-vertaling van die Afrikaanse Bybel is nader aan die oorspronklike Hebreeuse teks en word hier gevolg....
‘n Leser vra: Kan julle vir die mense uiteensit wat God van praat of wat Hy bedoel met die vier dimensionaliteit van die koninkryk van God, volgens Efesiërs 3:18 en Markus 12:30. Dit is so ’n fenomenale openbaring. Die opsomming...