Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Voorvereistes vir die Doop – Francois Malan
Henk vra:
Na aanleidig van 1 Pet 3 vers 15 en 16 en Hand 8 vers 36-38 net die volgede oor die Doop: Is daar nie ‘n voorvereiste vir die Doop van ‘n persoon nie? Dit meen jy moet ‘n geestelike besluit kon neem? Wat van my klein doop is dit reddend? Hoekom is Hand 8 vers 37 uitgelos uit die nuwe vertaling?
Die Boek van die Opregte – Francois Malan
Emmerentsia vra:
Kan iemand my asb help. In die Nuwe vertaling van die Bybel lees mens soms dat hulle noem mens kan dit gaan oplees in die Die Boek van die Opregte, asook in die Apokriewe ou en nuwe testament lees mens van die Boek van die Opregte. Waar kan ek die boek van die opregte in die hande kry. Ek sal dit baie graag wil lees. Hoop julle kan my antwoord.
Galasiërs 1:12 – Jan van der Watt
Willie vra:
Galasiers 1 vers 12 : ” EK HET DIT NIE BY N MENS GEHOOR NIE OF GELEER NIE , MAAR JESUS CHRISTUS HET DIT AAN MY BEKENDGEMAAK ” My vraag is dit :Paulus het ‘n ongelooflike kennis van die Evangelie gehad en dit neem ons predikante jare se studie om die evangelie te kan bedien . Paulus was ‘n lang tyd in Arabië ( net na sy bekering ) . Is dit dan so dat Jesus Christus persoonlik self vir Paulus in Arabië onderrig het? Is daar enige inligting bekend van die tyd wat hy daar deurgebring het?
Wie is saam met Jesus gekruisig – Jan van der Watt
Tanya vra:
Wat is die name van die 2 persone wat saam met Jesus gekruisig is