Jesus se Liggaam
Jesus se Liggaam – Marius Nel
Jerrie vra:
My vraag (probleem) dan:
Die voorspelling van die koms van die Messias, as mens, word die mens as volg geskets….
1. “….Baie mense was ontsteld oor hom, hy was so misvormd dat hy nie meer soos ‘n mens gelyk het nie, nie meer die voorkoms van ‘n mens gehad het nie.” (Jes. 52:14), asook
2. “….Hy het nie skoonheid of prag gehad dat ons na hom sou kyk nie, nie die voorkoms dat ons van hom sou hou nie,” (Jes. 53:2)