Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
DIE HERSTEL VAN DIE TEMPEL (Esegiël 40:1-43:27) – Marius Nel
Minnie vra:
Ons is ‘n paar mense wat Bybelstudie doen oor Esegiël en is nou by hoofstuk 40 tot by die laaste hoofstuk. Dit gaan oor die tempel, ek wil hoor of u asb vir my inligting daaroor, spesifiek oor die rol van die tempel, kan gee. Ons werk uit die Bybel en nog ander kommentare maar haak hier vas.
Paulus in Athene – die dag waarop onsigbare God sigbaar geword het – Kobus Kok
Inleiding
Ek het onlangs die voorreg gehad om op die voetspore van Paulus te loop in Griekeland – imposante plekke te besoek soos Tessalonika, Berea, Philippi, Korinte en natuurlik Athene (besoek http://www.youtube.com/watch?v=LrrSBQLFp74 )
Die verskillende Afrikaanse Kerke – Kobus Kok
Herman vra:
Hoe verskil die NG,Geref,Hervormde en APK van mekaar? Waarmee verskil die APK van die res?
Die Bybelse betekenis van nederigheid – Kobus Kok
Vicky vra:
Ek soek graag n beter verduideliking van die woord nederigheid