Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
‘n Leser vra: Ek het u artikel gelees rondom die verskil tussen doop of inseën. Die beplanning is dat my kleindogter binnekort ingeseën word. Ons is Gereformeerd en haar ouers Pinkster. Hulle predikant is onlangs oorlede en my kleindogter se...
Leser vra: Waar staan dit dat twee kinders die name wat plunder en roof moet wees? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Die 2020-vertaling van die Afrikaanse Bybel is nader aan die oorspronklike Hebreeuse teks en word hier gevolg. In Jesaja...
Leser vra: Hoe kan julle almal praat van Christene, as daar nie vir God so iets soos ’n Christen bestaan nie? Die Satan het tog die woord geskep in die mond van die vervolgers van die gelowiges/dissipels (kinders van God)...
Leser vra: Romeine 9:11-13 Boodskapteks: Ek verstaan nie hoekom ’n liefdevolle Vader uitdruklik sal sê Hy haat Esau nie. Ek glo nie aan die uitverkiesingsleer nie, maar tog lees ek dit in die genoemde deel. Verder lees ek dat die...