Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Die Ramshoring – Marius Nel
Kotie vra:
Wat was/is die waarde van die ramshoring in die ou tyd gewees. Hoe is/moet n persoon wees/word om simbolies met die ramshoring vergelyk te word. As die stelling sou wees word/wees soos die ramshoring en nie die trompet nie.
Onrein na Geboorte – Marius Nel
Elzabe vra
Waarom was die vroue van Deuteronomium langer onrein na die geboorte van ‘n dogter as na die geboorte van n seun?
Neerval onder die Heilige Gees – Marius Nel
Melda vra:
Ek wil graag weet – die omval van mense tydens ‘n diens of byeenkoms. Ek hoor hul sê dis wonderlik. Dit klink of dit gaan oor hulself, want as die Heilige Gees jou aanraak gaan dit tog lei tot gehoorsaamheid en diens. Sê asb as ek verkeerd is.
Egskeiding – Kobus Kok
‘n Leser vra:
Môre, ek is geskei agv egbreuk deur my eks-man gepleeg. Ek het hom geskei. Dit was vir baie moeilik om te aanvaar dat ek my belofte wat ek afgelê het op my troudag verbreek het. Ek het gelees en nageslaan waar ek kon wat my te doen staan. Ek is ook onseker of ek ooit mag trou in die toekoms? Mense vertel my dan ook dat die egskeiding nie plaasgevind het in die oë van die Here nie, omdat wat saamgevoeg is mag nooit geskei word nie. Help my asb om duidelikheid te kry hieroor. Waardeer, Dankbaar.