Jesus in die Graf
Jesus in die Graf – Jan van der Watt
Kan u dalk verduidelik hoe Jesus 3 nagte en 3 dae in die graf was as Hy Vrydag teen 3 uur gesterf het en Sondag opgestaan het, asseblief?
Kan u dalk verduidelik hoe Jesus 3 nagte en 3 dae in die graf was as Hy Vrydag teen 3 uur gesterf het en Sondag opgestaan het, asseblief?
Andre vra:
God is mos altyd by ons. Wat is dan die betekenis van die gedeelte in die Bybel wat sê as 2 of 3 in My Naam bymekaar kom, is Ek in hulle midde.
Estelle vra:
Kan u my asb help? Verduidelik een van die bergpredikasies in die konteks van Jesus se bediening soos aan die dissipels oorgedra, en is dit nog in vandag se wêreld relevant?
Vas, met ander woorde, om vanweë geestelike of godsdienstige redes bewustelik te besluit om nie te eet vir ‘n beplaalde periode nie, word vandag nog wyd in die Christendom beoefen, byvoorbeeld in die Rooms Katolieke, Ortodokse en sekere van die Protestantse kerke. Dit word selfs deur sommige as verpligtend gesien.