Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Leser vra: Hoe kan julle almal praat van Christene, as daar nie vir God so iets soos ’n Christen bestaan nie? Die Satan het tog die woord geskep in die mond van die vervolgers van die gelowiges/dissipels (kinders van God)...
Leser vra: Romeine 9:11-13 Boodskapteks: Ek verstaan nie hoekom ’n liefdevolle Vader uitdruklik sal sê Hy haat Esau nie. Ek glo nie aan die uitverkiesingsleer nie, maar tog lees ek dit in die genoemde deel. Verder lees ek dat die...
Leser vra Wat beteken die begrip: ‘n Verheerlikte liggaam? Beteken dit dat ons ‘n nuwe, JONG liggaam gaan hê? Verheerlikte liggaam in my oë is amper om die “perfekte liggaam” te hê, soos toe ek in die beste, gesondste toestand...
Leser vra (teks effens verkort): Daar is ‘n bediening in die kerk wat klere verskaf hulpbehoewende mense. Klere word deur die gemeentelede en gemeenskap geskenk. Die afgelope jaar is die fokuspunt verskuif. Die klere word nou verkoop en aanvraag van...