Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Herdoop; die doop as verbondsteken – Jan van der Watt
ʼn Leser vra:
(1) Waarom kan n’ mens nie herdoop nie? Met ander woorde: waarom as ek as kind gedoop is, kan ek my nie laat grootdoop nie?
(2) Waarom word daar gesê dat die klein-doop ʼn verbondsteken is soos die besnydenis in die Ou Testament was? Ek lees dit nie so in die Bybel nie?
Doopgebruike – Jan van der Watt
ʼn Leser vra:
Ons wil graag uitvind wat is die regte formulier van die doop – by voorbeeld wie moet die kleintjie in bring en wat is die rol van die peet ouers ten tye van die diens. Ons hou `n privaat diens met vriende en familie.
Operasies – Jan van der Watt
‘n Leser vra:
Wat sê die Bybel oor operasies. Met ander woorde die sny aan die liggaam/tempel van God
Lootjies – Jan van der Watt
‘n Leser vra:
Was nog altyd so maklik om die “looitjies trek” ding te omseil deur dit net te vermy. Ek neem net eenvoudig nie deel nie. En dink my uitgangspunt was nog altyd dat elke ou maar self sy gewete in hierdie verband moet ondersoek.