Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Johan vra: Ek het al dikwels daaroor gedink: God het die Israeliete verbied om met ander nasies te meng, tog het Salomo, die grootste aardse koning, omgang gehad met die koningin van Skeba. Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: ’n...
‘n Leser vra:Tydens ‘n onlangse gemeentevergadering, is daar gestem oor of ons ons kerk gebou aan Moslems moet verkoop, vir R10 000 000.00 of nie. Dit sal ons finansies versterk, maar ons gemeente in twee skeur. Ons verstaan die konsep...
Ronel vra: Verheerlikte liggaam in die Nuwe Hemel en die Nuwe Aarde Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Wat beteken die begrip: ‘n Verheerlikte liggaam? Beteken dit dat ons ‘n nuwe, JONG liggaam gaan hê? Verheerlikte liggaam in my...
Vraag Dawid was ’n groot Bybelse figuur en Godsman, soveel so dat Jesus uit sy nageslag gebore is. Waarom het hy en Salomo so baie vroue gehad ten spyte van die feit dat God vir Adam net Eva gegee het...