Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Moet ek my weer laat doop? – Jan van der Watt
Vraag:
Is as kind gedoop, groot geword in “Christelike ” huis, het afgedwaal, maar in Sy groot genade het die Vader my weer vergewe. Ek het nou lewende en groeiende verhouding met my Verlosser. Ek word nou gekonfronteer(in positiewe sin) dat ek my moet laat doop, ek het ook die begeerte in my hart! Waarom laat mens jou weer doop! Moet ek?
In the Throne room: Praising God, the King in Revelation 4 – Kobus Kok
Jacqui Rossouw asks:
I need to write an essay on the attitude of worship exhibited in Revelations 4 and how we as present day believers should change our attitude to God and worship within our local church.
Romeine 9:10-18 – Gys Loubser
Kan julle asseblief vir my verduidelik wat Romeine 9:10 – 18 beteken?
Die AGS Wapen – Marius Nel
Johan Malan vra:
Goeie dag. Ek het n vraag: die AGS wapen, waar kom dit vandaan, wat beteken dit, wat is die betekenisse van die verskillende tekens , kroon , kruis. Kan iemand my help asb.