Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
n Leser vra Kan n Chisten “naturism” beoefen saam met vreemde mense by n oord of strand of saam met slegs familie en vriende binne die privaatheid van jou huis? Ek het “naturism beoefen maar ek het dit gestaak. Daar...
Een van die ou kerklike gebruike wat herleef, is om tydens Lydenstyd van iets kleins te vas. Sjokolade of wyn of iets dergeliks. Dis iets simbolies. Een aspek van dié soort vas is dat dit ’n herinnering is. Die tydelike...
‘n Leser Vra, Ekt n rukkie gelede gelees: “moenie na die weer kyk nie”. Het nagelaat om die teks neer te skryf. Dis nie Pred 11:4 nie. Kan u help asb? Antwoord Dr Johann Antwoord Die enigste gedeeltes in die...
Hoe weet ‘n mens of iemand die Heilige Gees ontvang het of nie; kom ons probeer om die vraag eerder te formuleer in die streking van Paulus se bedoeling met 1 Korintiërs 12 – 14 … wat verwag ek moet...