Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Pieter vra: Is oorlog tussen lande sonde? Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: In die Nuwe Testament word passifisme sterk voorgestaan. Neem byvoorbeeld Openbaring: daar word nêrens gesê dat gelowiges wapens moet opneem as hulle vervolg word nie. Hulle...
VRAAG: In Joh 16:23-25 staan daar: “Dít verseker Ek julle: Wat julle die Vader ook al in my Naam sal bid, sal Hy vir julle gee. 24Tot nou toe het julle nog nie in my Naam gebid nie. Bid, en...
Kobus vra: Ek glo vas dat enige persoon gered kan en sal word as die persoon Jesus aanneem en sy sonde bely. God skep alle mense, maar party verval in sonde en sal nie die ewige lewe saam met God...
Johan: In Kolossense 1:16 praat Paulus van “alles wat nie gesien kan word nie”, maar in die Engelse New Living Translation (NLT) praat hulle van “kingdoms”. Beteken dit dat God ander koninkryke het behalwe die een waarvan ons leer in...