Sabbat of Sondag?
Sabbat of Sondag? – Francois Malan
Johann Trollip vra:
Het u enige inligting oor die viering van die rusdag op ‘n Sondag en nie op ‘n Saterdag nie!
Johann Trollip vra:
Het u enige inligting oor die viering van die rusdag op ‘n Sondag en nie op ‘n Saterdag nie!
Ons het die volgende vraag ontvang:
Wie was die armes in die Bybelse tyd? Was die armes in die OT en NT, dieselfde mense wat vandag as arm beskou word? Tel boemelaars ook onder dié wat as arm beskou word?
Chris vra:
Hoe werk die Heilige Gees en wat is die funksie van die Heilige Gees?
Rudi Potgieter vra:
Spreuke 26 vers 4 & 5 is vir my verwarrend. Is dit dalk verkeerd vertaal?