Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Ronel vra: Noem die vier stadiums waarop boeke in die NT opgeneem is. Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Die boeke van die Nuwe Testament is nie eintlik in ’n bestaande boek opgeneem nie, maar die boek het ontstaan uit die...
Daan vra: Wie/Wat is reg ?Ek as gelowige Christen word gekonfronteer met dat evolusie die WAARHEID is. Antwoord Lodewyk Sutton antwoord: Die skeppingsverhale in die Ou Testament is werklik besonders. Dit is van die mooiste omskrywings van die skepper God...
Pieter vra: Is oorlog tussen lande sonde? Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: In die Nuwe Testament word passifisme sterk voorgestaan. Neem byvoorbeeld Openbaring: daar word nêrens gesê dat gelowiges wapens moet opneem as hulle vervolg word nie. Hulle...
VRAAG: In Joh 16:23-25 staan daar: “Dít verseker Ek julle: Wat julle die Vader ook al in my Naam sal bid, sal Hy vir julle gee. 24Tot nou toe het julle nog nie in my Naam gebid nie. Bid, en...