Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Jesus se spesiale verhouding met God (Seun van God) Ons lees baie van Jesus as die Seun van God. Die titel wil sy spesiale verhouding met God aandui. In die Ou Testament lees ons dat God sy mense (die Israeliete)...
Die Here stuur jou om sy boodskap te bring (sending)
Die Here wil nie hê ons moet sy boodskap wegsteek of net vir onsself hou nie. Nee, die boodskap moet uit! Ja, dit moet uit na ander mense wat die Here nie ken nie.
Leef vir die Here (Sabbat)
Die vierde gebod sê dat ʼn mens op die sewende dag, die sabbat, nie mag werk nie, maar moet rus.
Om skoon voor God te staan (Reinheid)
Ons hoor baie dat ons rein moet wees.