Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Simbole in die Bybel
Mense stry baie oor hoe letterlik ons die Bybel moet lees. As daar in Openbaring 21 staan dat die hemel soos ʼn stad van goud en edelgesteentes is, gaan dit letterlik so wees? Of as die Bybel sê dat God ons “loskoop” met Jesus se bloed, beteken dit dat God Jesus se bloed letterlik in geld verander en dit aan die duiwel betaal? Sjoe, moet God regtig die duiwel so betaal?
Wat is geloof?
Die Bybel sê dat as jy in God en Jesus glo jy ʼn kind van God is.
Jesus as die Seun van die mens
Jesus praat dikwels van homself as die “Seun van die mens”.
Jesus se spesiale verhouding met God (Seun van God) Ons lees baie van Jesus as die Seun van God. Die titel wil sy spesiale verhouding met God aandui. In die Ou Testament lees ons dat God sy mense (die Israeliete)...