Amos(17) – Francois Malan
Amos 8:7-8 8:7 Die HERE het by die trots van Jakob gesweer, ‘Voorwaar, Ek sal al hulle dade tot in ewigheid nie vergeetnie.’ Dit is die derde keer dat die HERE ’n eed aflê: in 4:2 by sy heiligheid, dit...

’n Mandjie vrugte (die vierde gesig, Amos 8:1-3) 8:1 ‘So het my Heer, die HERE vir my laat sien en kyk! ’n mandjie somervrugte (veral vye).’2020: ‘dit’ vir ‘so;’ LXX het ’n voëlvanger se mandjie; Waarskynlik was dit die laaste...
Vraag: Zanke vra: In Matteus 11:13 word gesê: “Al die profete en die wet het tot op Johannes geprofeteer, en as julle dit wil aanvaar: Johannes is die Elia wat sou kom.” En in Matteus 17:11 staan daar: “maar Ek...
Amos antwoord Amasia (7:14-17). 7:14 Met drie kort beskrywings van homself – drie maal ‘ek’ in vers 14 en drie maal langer sinne oor die HERE in verse15-16 ontken Amos die beskuldigings van Amasia teen hom. ‘Amos het Amasia geantwoord...