Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Amos en Amasia (7:10-17) Die verslag van die gebeure wat hier ingevoeg is voor Amos se vierde gesig in die reeks in 8:1-3. 7:10 ‘Amasia, die priester van Bet-El, het Jerobeam, die koning van Israel laat weet: Amos het ’n...
’n Skietlood (die derde gesig, Amos 7:7-9) By die derde en vierde gesig gee die HERE ’n verduideliking van die gesig. By die eerste twee was dit nie nodig nie. 7:7 ‘So het Hy my laat sien: kyk! my Heer...
Hoofstukke 7-8 Die twee hoofstukke het vier gesigte van Amos met dieselfde boodskap, ’n verwerping van Amos as profeet en ’n aantal preke. ’n Vyfde gesig is in hoofstuk 9. Sprinkane (die eerste gesig, Amos 7:1-3) 7:1 ‘So het my...
Amos 6 vers 12- 13 6:12 ‘Hardloop perde op ’n rotswand, of ploeg iemand die see met osse? (2020: ‘daarop’ i.p.v. ‘see’) (LXX of sal perde ophou runnik by merries) Want julle het die reg verander in ’n giftige plant...