Die betekenis van die term “verheerlik” in die Bybel – Hermie van Zyl
Pieter vra: Wat beteken die term “verheerlik” in die Bybel, byvoorbeeld in Johannes 12:23 en 28? Die NLV vertaal met “eer”, maar dit maak dit geensins duideliker nie. Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Die term “verheerlik” is in die...