Perspektief op gebed (27) – Die hartklop van gebed. – Jan van der Watt
En wat nou as??.. Vrae wat pla! Omdat gebed iets is wat ingemessel is in elke gelowige se alledaagse lewe, is daar natuurlik baie vrae wat oor gebed gevra word. Ons lewens word mos beheer en gestuur deur gebed. Ons...