Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
En wat nou as??.. Vrae wat pla! VRAAG 5: Mag ek bid vir iets wat wetenskaplik onmoontlik is? God is natuurlik bo die skepping verhef omdat Hy die Skepper is. Daarom kan Hy enigiets in die skepping laat gebeur. God...
Wanneer huigel ek in gebed? As daar oor huigelary in gebed gepraat word, word daar veral aan twee dele uit die Bybel gedink. Op straathoeke met baie woorde! (i) In Mat 6:5-15 praat Jesus oor gebed. Hy begin deur te...
En wat nou as??.. Vrae wat pla! Omdat gebed iets is wat ingemessel is in elke gelowige se alledaagse lewe, is daar natuurlik baie vrae wat oor gebed gevra word. Ons lewens word mos beheer en gestuur deur gebed. Ons...
Maar wat van die belofte: ‘Vra en jy sal alles kry?’ Die uitsprake in Mk 11:22-26 of Mat 21:22,28 word dikwels deur mense gesien as ‘n ‘blanko tjek’ wat die Here vir die gelowige gee. Die gelowige se geloof moet...