Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Deel 3: Wat kan ‘n mens alles van God vra en vir wie mag jy bid? Op verskillende plekke in die Bybel staan daar vir wie en oor wat kan jy alles bid. Jy kan vir jouself bid, vir jou...
Op die skoot van Abba, Vader. Eintlik is hierdie manier van bid iets wonderliks! Bloot die feit dat die gebed van die Here met ‘ons Vader’ begin, sê al baie. Paulus sê ook dat ons in gebed vir God kan...
Jy speel in God se span! Dit is nou alles goed en wel, maar hoe weet ek dan nou wat God se wil is? Dit is nie altyd ‘n maklike vraag om te beantwoord nie. Dikwels moet ons lank worsel...
Michelle vra: Wanneer onttrek die Heilige Gees van die aarde af? En die oomblik wat Hy onttrek, sal die Geesvervulde mense dan nie meer Geesgevul wees nie? Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Die Nuwe Testament sê nie dat...