Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Op die skoot van God aan die gesels. Deel 1: Vra wat jy wil… maar wie se wil? Gebed ‘werk’ nie! En nou? Een van die grootste probleme wat mense met gebed het, is hoe God gebede beantwoord. Wat presies...
Deel 2: Die ou slang kry ‘n bloedneus. Here help, satan wil my seermaak! Die positiewe pool van sondebelydenis is om God te vra om jou teen sonde te bewaar. Elke gelowige is satan se verklaarde vyand nommer een. Satan...
Here, vergewe my sonde! Hierdie hoofstuk word in twee onderafdelings verdeel: Deel 1: Sondebelydenis maak reg wat verkeerd is. Deel 2: Die ou slang kry ‘n bloedneus. Dit is mense wat bid, mense soos jy en ek. Daarom...
Deel 5: Ons Vader. Here, laat U koninkryk kom… Hierdie eerste fases van gebed stem ooreen met die manier waarop Christus sy dissipels geleer het om te bid. Kom ons kyk daarna. Die eerste reëls van die ‘Ons Vader’ begin...