Perspektief op gebed (12) – Die hartklop van gebed. – Jan van der Watt
Deel 4: Dankie Here! ‘Dankie sê’ is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was ‘dankie sê’ iets anders as vandag. Vandag is dankie ‘n woord wat baie gebruik word. Dink maar hoe ons ons kinders...