Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Manie die Marsman kom kuier. Kom ons begin met ‘n verhaaltjie. Veronderstel Manie die Marsman kom land met sy vlieënde piering iewers hier naby ons. Die eerste persoon wat hy raakloop is sowaar ‘n dominee! So in die gesels vertel...
Hoe lyk die “historiese gegewens” vir die opstanding? Watter “feite” het ons? a) Volgens die berigte in die Nuwe Testament het niemand gesien hoe Jesus uit die graf kom nie. Al getuienis is die oop graf. Toe Maria en die...
Michelle vra: Ek wil graag weet hoeveel tyd verloop tussen die sesde seël (die wederkoms) en die sewende seël? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Dis seker ’n logiese vraag om te vra as mens kyk hoe die sewe seëls...
Deel 3 – Kan ons seker wees die opstanding het regtig plaasgevind? Dikwels sê mense ons moet die opstanding “bewys”. Ons het egter nie video-opnames van die opstanding nie en ook nie foto’s nie. Ons het net die getuienis van...