DIE WÊRELD SAL NOOIT WEER DIESELFDE WEES NIE – DIE LAASTE GEBOORTEVERHALE EN JESUS AS KIND – Jan van der Watt
Soos ons reeds gesien het, het net Matteus en Lukas meer uitgebreide verhale oor die geboorte van Jesus. Markus het glad nie enige verhaal nie, terwyl kort verwysings na Jesus se geboorte hier en daar in die res van die...