Innige verhouding met Jesus – Hermie van Zyl
Charlotte vra: Ek het baie raad en leiding nodig. Ek voel my verhouding met Jesus ly skade en ek weet nie hoe moet ek dit regkry nie. Wat ek verlang, is ’n verhouding met Jesus waar ek Hom kan hoor...

Bertie vra: Wat beteken die woord “onberispelik” regtig? Is dit moontlik om so te leef? Ek glo nie, tog word die woord baie gebruik. Byvoorbeeld, dis ’n voorwaarde om ouderling te kan/mag wees. Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Die...
Willem vra: Hoe verduidelik mens die Bybelse uitsprake oor uitverkiesing (bv Rom 8:28-30) aan iemand wat dit as ’n onderdrukking van die mens se vryheid van keuse beskou. Die persoon verklaar dat hy nie aan so ’n onregverdige God kan...
Kobie vra: Ek wil graag meer verstaan rondom my identiteit as Christen en waar ek vandaan kom. Antwoord Prof Jan van der Watt antwoord: Daar is nie ‘n enkele antwoord op die vraag na die Christelike identiteit en waar ons...